Waterplek Afrika (Die Bergengel reeks, #1)
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
14,99 €
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
19.10.2025
Verlag
Aristata BooksSeitenzahl
(Printausgabe)
Dateigröße
2610 KB
EAN
9781485310174
Drie herfse het verloop sedert dié dag toe Gibor Verberger so halfterloops die bestaan van die Waterplek aan sy seun bekendgemaak het. Baie water en bloed het intussen in die see geloop en nou verlaat die sewentienjarige Eron Verberger uiteindelik sy geboorteland in die hoop om die laaste Geseënde en sy pa by die Waterplek te vind: die skuilplek in Afrika wat Gibor vir die vlugtelinge van die Vuurstorm voorberei. By die hawe in Gabriëllië groet sy oom Ruach hom met dié woorde: "Jy, Eron Verberger, het 'n onverskrokke soort waagmoed wat my dikwels bevrees maak. Selfs as wordende Bergengel leef jy op die hoogtes, daar waar die lug min is en die gevaar so groot soos die uitsig."
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.
Kurze Frage zu unserer Seite
Vielen Dank für Ihr Feedback
Wir nutzen Ihr Feedback, um unsere Produktseiten zu verbessern. Bitte haben Sie Verständnis, dass wir Ihnen keine Rückmeldung geben können. Falls Sie Kontakt mit uns aufnehmen möchten, können Sie sich aber gerne an unseren Kund*innenservice wenden.
zum Kundenservice