Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
17.10.2025
Verlag
Aristata BooksSeitenzahl
(Printausgabe)
Dateigröße
2111 KB
EAN
9781485307525
"Om 'n Bergengel te wees, is om alleen deur die ondergrondse gange van 'n kapel te stap terwyl daar gesing word jy hoor nie net die musiek en die stemme nie, jy hoor ook hoe dit eggo in die toekoms."
In Gabriëllië het nege jaar reeds verloop sedert daar enige teken was van 'n Bergengel en glo die jonger generasie byna nie meer aan die bestaan van dié mitiese kreature nie. Eron Verberger, seun van die klokmakersegpaar Gibor en Alida Verberger, word egter gedwing om met nuwe oë na fantasie én werklikheid te kyk wanneer hy saam met sy pa op 'n lewensveranderende avontuur vertrek. Wie is die misterieuse Reënboogmaker met wie hulle pad elke nou en dan kruis? Is die brande wat deur die land trek werklik net vure van vernuwende 'skoonbrand', soos die Regiohoofde beweer, of is dit die gevreesde Vuurstorms waarvan die geskiedenis vertel?
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.
Kurze Frage zu unserer Seite
Vielen Dank für Ihr Feedback
Wir nutzen Ihr Feedback, um unsere Produktseiten zu verbessern. Bitte haben Sie Verständnis, dass wir Ihnen keine Rückmeldung geben können. Falls Sie Kontakt mit uns aufnehmen möchten, können Sie sich aber gerne an unseren Kund*innenservice wenden.
zum Kundenservice