Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.10.2025
Verlag
Aristata BooksSeitenzahl
(Printausgabe)
Dateigröße
280 KB
EAN
9781485316152
BLURB:
'n Mens kan nie aan iemand voorskryf hoe om te rou of hoe om begrafnis te hou nie.
Joernalis Carla van der Spuy ondersoek die wetenskaplike, sielkundige, eksentrieke en selfs die makabere aspekte en tradisies rondom die dood. Sy gesels met kenners en vrywilligers in die mediese en begrafnisberoep, hoor van vreemde versoeke wat predikante soms ontvang, en ontdek sekere bisarre hedendaagse giere soos begrafnis-TikToks en ekstreme balseming, waar die oorledene sy eie begrafnis in 'n staande posisie kan bywoon.
"Gehoor en aanraking is die laaste vermoëns wat afsluit. Dit is waarom ek mense aanmoedig om aan die geliefde te raak, met hulle te praat en hulle 'vry' te laat." Hermann Liebenberg
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.
Kurze Frage zu unserer Seite
Vielen Dank für Ihr Feedback
Wir nutzen Ihr Feedback, um unsere Produktseiten zu verbessern. Bitte haben Sie Verständnis, dass wir Ihnen keine Rückmeldung geben können. Falls Sie Kontakt mit uns aufnehmen möchten, können Sie sich aber gerne an unseren Kund*innenservice wenden.
zum Kundenservice